Klasgenoot evaluasie
'n Klasgenoot evaluasie moet een van twee tipes wees:
- Slegs terugvoer oor evaluasie elemente en algemene kommentaar word gebruik.
Die evaluasie van die elemente word nie vertoon op die punte bladsy nie.
Werksopdragte self kry nie 'n punt nie maar die student se evaluasie van die
werkstuk. Slegs die student se evaluasie van werkstukke dra by tot die finale
punt wat hy verkry.
- Hier moet die onderwyser en klasgenote die werkstukke evalueer en 'n punt
gee. Die werkstukke kry 'n algehele kwalitatiewe en kwantitatiewe punt. Die
finale punt van die student sal bereken word van die onderwyser se punt, die
gemiddelde punt van klasgenote en die student se evaluasie punt.